FMF NEWSLETTER 26 May 2021



26 May 2021


FMF FEATURE ARTICLE
Entstof-apartheid, of net jou eie gesloer? 
Chris Hattingh
Die voorgestelde opheffing van die handelsverwante aspekte van intellektuele eiendomsregte op Covid-19-entstowwe (wat sterk deur Indië en Suid-Afrika ondersteun word) sal nie die probleem oplos wat sommige lande ervaar om Covid-19-entstowwe in die hande te kry nie.
Die praatjies van 'n "entstof-apartheid" is sensasioneel en emosioneel en trek die aandag af van die werklike oorsake van entstoftekorte: beperkinge op produksie- en verspreidings-vermoëns en internasionale handelshindernisse.




CONTACT US: 
TEL +27 11 884 0270
EMAIL 
FMF@fmfsa.org




The above Forum will bring together free market leaders from across the continent to discuss pressing issues in the region.  











 
Help FMF promote the rule of law, personal liberty, and economic freedom become an individual member / donor HERE ... become a corporate member / donor HERE